Joan Fontaine

Joan Fontaine
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Joan de Beauvoir de Havilland
Geboorte (1917-10-22)22 Oktober 1917
Sterfte 15 Desember 2013 (op 96)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Joan Fontaine (22 Oktober 1917 – 15 Desember 2013) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Rebecca (1940), Suspicion (1941), Jane Eyre (1943), en Ivy (1947). Olivia de Havilland was haar suster.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy